Search    

Produkte En Dienste

Klinkersteen Betonmure is ‘n alternatief vir ‘n steenmuur want dit is nie soveel moeite en gemors soos om ‘n gewone steenmuur op te rig nie. Die een kant van die betonmuur is klinkersteen en die ander kant het ‘n grys Louvre a...
Louvre Betonmure is idiaal vir grensmure. Daar is twee verskillende tipes Louvre betonmuurpatrone om van te kies, naamlik die 2 Louvre betonmuur (6 duim) of die 3 Louvre betonmuur (4 duim). Die hoogtes reeks vanaf 0.9 meter to 2.4 meter. ...
Staal Palisades is idiaal vir veiligheidsheinings. Die dwarslatte word gepons en die vurke word dan daardeur vas geswies. Die hoogtes reeks vanaf 1.2 meter tot 2.4 meter. ...
Grootsteen Betonmure is idiaal vir grensmure. Daar is ‘n patroon op die gesigkant van die paneel wat dit laat lyk soos groot bakstene. Die hoogtes reeks vanaf 0.9 meter tot 2.4 meter. ...
Lemmetjiesdraad kan bo-op betonmuur geinstalleer word vir ekstra sekuriteit om te keer dat daar nie oor die betonmuur geklim kan word. ...
Klinker Betonmure met Staal Palisades is idiaal vir veiligheidsheinings. Normaalweg plaas ons twee Klinkerpanele onder tussen die Klinker betonmuurpale en dan installer ons die staal palisades bo-op die panele. Die hoogtes reeks vanaf 1.8 meter tot 2...
Skuifhekke kan gemaak word om by die Staal Palisades of Betonmure te pas. ...